Korttermynverhuringsreëls kan verander.
RSG Geldsake met Moneyweb - En podcast af Moneyweb Radio

Kategorier:
Daar is nuwe regulasies wat korttermynverhuring in deeltitelgeboue kan beïnvloed. Die onafhanklike data-ontleder, Melville du Plessis, deel sy insigte.