Van Pofadder tot hoof van dispuutresolusie by CDH
RSG Geldsake met Moneyweb - En podcast af Moneyweb Radio

Kategorier:
Lucinde Rhoodie, direkteur van dispuutresolusie by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.