Pase, Pasga, hase en bolletjies
VivA Afrikaans-joernaal - En podcast af Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Onsdage
Kategorier:
Pase, Pasga, hase en bolletjies (Jana Luther). ’n Paasnaweekepisode oor die oorsprong van die feesdae, die Joodse feesmaaltyd, die mite van die paashaas, die storie van paaseiers, en die geskiedenis van en bygelowe met betrekking tot paasbolletjies.
